Skip to product information
1 of 1

Deur die Lens van God se Liefde deur Mariska Kemp

Deur die Lens van God se Liefde deur Mariska Kemp

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boek bevat 40 dagstuk boodskappe. ‘n Boodskappie van hoop vir elke dag. Dis in ‘n maklike, leesbare trant geskryf en jy kan jouself so maklik vereenselwig. Wanneer jy dit lees is dit asof jy oor ‘n koppie koffie met ‘n vriendin kuier, jou hart deel en dan grootliks daardeur bemoedig word.

Mens besef dat ons almal dikwels dieselfde struikelblokke beleef, dat ons almal se bootjies partykeer stormwaters beleef en ons soos die dissipels vreesbevange raak, dat dit “okay” is om partymaal nie “okay” te wees nie, want Sy genade is vir ons genoeg (2 Korintiërs 12: 7-10).

 Mag mense se lewens verander word deur hierdie boek. 

View full details