Karoo Leemte geskryf deur Coleen Spadonie
Karoo Leemte geskryf deur Coleen Spadonie
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
/
per
In hierdie verhaal neem die skrywer die lesers op 'n hedendaagse pad, een wat vir baie mense "close to home" gaan wees. Dis 'n verhaal wat boei en die leser tot stilstand bring, en laat kyk na sy/haar eie lewe.
Uitdagings soos egskeiding, verlies, emosionele mishandeling en teleurstellings, bring leemtes wat min mense verstaan, en tog bring die skrywer 'n mens tot op die voorstoep van "leemte."
Geloof in God kry nuwe betekenis en 'n nuwe verstaanbaarheid skiet saad in jou siel wat in tyd ten volle ontkiem en lewe gee aan die belangrikheid van God se teenwoordigheid in elkeen se lewe.
Leemte het skielik 'n naam gekry vir elkeen wat hierdie pad al gestap het.
Karoo Leemte!